M

Explore

  • Introduction
  • Journal Entries
  • Homepage

Follow me:

Share This Page:

M

Verken

  • Inleiding
  • Joernaalinskrywings
  • Tuisblad

Volg My:

Deel Hierdie Bladsy:

versorgingsoord

Eggo's van verweefde lewens
Search
Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors

18 Aug, 2026

18 Aug, 2026

2010 – 2014 | My ma was ongelukkig in die versorgingsoord vir bejaardes

My ma was ongelukkig in die versorgingsoord vir bejaardes. Jare later het ek besef dat my ma nêrens op aarde ooit weer regtig gelukkig was vanaf die dag dat my pa oorlede is en sy hulle woonstel moes ontruim nie. Sy was net gelukkig toe hulle saam was.

Read More

5 Aug, 2026

5 Aug, 2026

2010 | Die Besluit om my Ma in ‘n Versorgingsoord vir Bejaardes te Plaas

Dit was nie ‘n maklike besluit om my ma in ‘n versorgingsoord vir bejaardes te plaas nie en sy het altyd vir Daniel kwalik geneem omdat sy deur sy toedoen ‘uit die huis geskop is’. Deels was dit waar.

Read More